Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Tee " deur S.J. PRETORIUS
" Tee " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #117715] Fri, 20 June 2008 02:25 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
TEE
S.J. Pretorius

Nou dat ek niks het om te doen
met was en is en kom, versoen,

het ek meer tyd om te bestee
as vroeër aan my koppie tee.

Die jeug drink sonder om te proe
oor hul nog nie geleer het hoe

maar dit kom later eers met jare
as mens meer kennis het van blare

en weet dat groen tot goud moet kleur
voor daardie goddelike geur.
Re: " Tee " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #117716 is 'n antwoord op boodskap #117715] Fri, 20 June 2008 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 19:25:56 -0700 (PDT), Hessie wrote:

>
> TEE
> S.J. Pretorius
>
> Nou dat ek niks het om te doen
> met was en is en kom, versoen,
>
> het ek meer tyd om te bestee
> as vroeër aan my koppie tee.
>
> Die jeug drink sonder om te proe
> oor hul nog nie geleer het hoe
>
> maar dit kom later eers met jare
> as mens meer kennis het van blare
>
> en weet dat groen tot goud moet kleur
> voor daardie goddelike geur.

Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch genoem het. Tydens
kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek
da' onner innie straat.' 'Ja,' së Meraai. 'Daar was mos baie anner
mense by djou da' oppie balcony,' së Gammat. 'Ja,' së Meraai. "Nou hoe
wiet djy dan ek het met djou gapraat?' 'Omlat ek die enigste'bitch'
daar was,' së Meraai.
Re: " Tee " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #117721 is 'n antwoord op boodskap #117715] Fri, 20 June 2008 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: March 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:fca40b04-e531-48ba-b6fe-77a3f5eddd02@2g2000hsn.googlegr oups.com...

TEE
S.J. Pretorius

Nou dat ek niks het om te doen
met was en is en kom, versoen,

het ek meer tyd om te bestee
as vroeër aan my koppie tee.

Die jeug drink sonder om te proe
oor hul nog nie geleer het hoe

maar dit kom later eers met jare
as mens meer kennis het van blare

en weet dat groen tot goud moet kleur
voor daardie goddelike geur.

Rooibos, Vyf Rose, Joko ?
Re: " Tee " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #117725 is 'n antwoord op boodskap #117721] Fri, 20 June 2008 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2008 09:04:32 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Hessie" wrote in message
> news:fca40b04-e531-48ba-b6fe-77a3f5eddd02@2g2000hsn.googlegr oups.com...
>
> TEE
> S.J. Pretorius
>
> Nou dat ek niks het om te doen
> met was en is en kom, versoen,
>
> het ek meer tyd om te bestee
> as vroeër aan my koppie tee.
>
> Die jeug drink sonder om te proe
> oor hul nog nie geleer het hoe
>
> maar dit kom later eers met jare
> as mens meer kennis het van blare
>
> en weet dat groen tot goud moet kleur
> voor daardie goddelike geur.
>
>

> Rooibos, Vyf Rose, Joko ?
>

Nevermaaind Rooibos, 5 Rose of Joko,
daar is hope melk in. (Of soos Torreke sê,
sulke pers melk:-0)
Re: " Tee " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #117731 is 'n antwoord op boodskap #117721] Fri, 20 June 2008 08:07 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: February 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote
>
> maar dit kom later eers met jare
> as mens meer kennis het van blare
>
> en weet dat groen tot goud moet kleur
> voor daardie goddelike geur.
>
>
> Rooibos, Vyf Rose, Joko ?

Die "blare", man, die "blare"
- dis die sleutel om die "tee" te identifiseer.

Amerika dié noem dit "marijuana"
Suid-Afrika het dit verdraai tot "dagga"

Die "blare" lyk soos kakiebos,
maar die "goddelike geur" los

'n blou dampie wat in die vertrek
rondhang netso sleg soos hondedrek
Vorige onderwerp: " die ysterkoei moet sweet"
Volgende onderwerp: Villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:53:39 UTC 2024